Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:26:50
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17de Desember 2024

    17/12/2024 Duración: 46min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nerina Visser kyk so na aandele in 2025

    13/12/2024 Duración: 10min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor aandele in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Baie verkiessings, maar internasionale politieke onsekerheid duur voort

    13/12/2024 Duración: 16min

    Prof Amanda Gouws van die Stellenbosch Universiteit gesels oor internasionale politieke onsekerheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die ekonomie kort steeds 'n hupstoot na 'n goeie 2024

    13/12/2024 Duración: 20min

    Prof HB Klopper, bestuurshoof van die Da Vinci Instituut gesels oor die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    13/12/2024 Duración: 18min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die sirkelekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar

    13/12/2024 Duración: 08min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insigte oor hoe tegnologie soos Smartfill kan help om volhoubare praktyke in Suid-Afrika en wêreldwyd te bevorder. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 de Desember 2024

    13/12/2024 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024

    13/12/2024 Duración: 09min

    John Loos, eiendomsekonoom van FNB gesels oor die eiendomsmark in 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wêreldmarkte druk die JSE hoër vanmiddag

    13/12/2024 Duración: 12min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13de Desember 2024

    13/12/2024 Duración: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Wendy Petersen van SA Olive

    12/12/2024 Duración: 08min

    Wendy Petersen, uitvoerende hoof van SA Olives gesels oor haar agtergrond, loopbaan en industrie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Gebruik standaarde om werknemers te versterk

    12/12/2024 Duración: 07min

    Die gebruik van standaarde word al meer 'n grondslag in die verbetering van doeltreffendheid en organisasie in die besigheidswêreld. Herman Stoop, nakomingsbeampte van WWISE verduidelik hoe ISO-standaarde werkplekke in Suid-Afrika kan verbeter. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Oorsig van mynbou in 2024

    12/12/2024 Duración: 09min

    Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote gesels oor mynbou in 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ekonomiese transaksies en vervaardigerspryse bly stabile

    12/12/2024 Duración: 05min

    Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom van die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER), gesels oor die jongste BETI- en PPI-syfers en wat dit vir Suid-Afrika se ekonomie beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Privaatprodusente beweeg al nader aan elektrisiteitsvoorsiening

    12/12/2024 Duración: 06min

    Daar word al lank gesels oor onafhanklike kragvoorsieners, maar meer as 'n jaar na 'n konferensie oor private deelname, het 'n versoek om inligting uiteindelik verskyn. Antoinette Slabbert, senior verslaggewer van Rapport gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hulpbronne leef swaar op die JSE vandag

    12/12/2024 Duración: 09min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor Barloworld se uitkoop-aanbod, Transaction Capital se winssyfers, en hulpbronaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12de Desember 2024

    12/12/2024 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat gaan volgende jaar met kripto gebeur?

    11/12/2024 Duración: 07min

    Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die jongste neigings in die kriptomark en wat ons in 2025 kan verwag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hierdie is wat jongmense nodig het in die werkplek

    11/12/2024 Duración: 07min

    Roelita Cloete, projekdirekteur by Saica verduidelik hoe besighede jong talent kan aanwend om 'n volhoubare en vaardige werksmag te skep. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rooivleisuitvoere styg met 25%

    11/12/2024 Duración: 06min

    Dewald Olivier, bestuurshoof van Red Meat Industry Services (RMIS) gesels oor rooivleisuitvoere wat styg. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 3 de 8