Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 37:06:26
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die JSE eindig die week in die groen
10/05/2024 Duración: 07minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
10/05/2024 Duración: 18minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar
10/05/2024 Duración: 09minBernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
El Nino is vireers verby en La Nina is op pad
10/05/2024 Duración: 04minBrendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ‘n toelaag die ekonomie stimuleer?
10/05/2024 Duración: 03minDr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
10/05/2024 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar
09/05/2024 Duración: 15minWerner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BNP Paribas is glad nie ’n groot verlies vir Suid-Afrika nie
09/05/2024 Duración: 06minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor BNP wat Suid-Afrika verlaat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede
09/05/2024 Duración: 09minSean Walsh, uitvoerende hoof van die KAL-groep gesels oor die groep se winssyfers en Shell wat uit SA onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hóé gereed is Takealot vir Amazon?
09/05/2024 Duración: 07minFrederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Koerse kan dalk begin daal
09/05/2024 Duración: 06minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024
09/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?
08/05/2024 Duración: 09minDr Johan von Solms, hoof van bankwese en tesourie by Paysend gesels soor sy PhD proefskrif, ‘A Smart Treasury Fit for the 4th Industrial Revolution'. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Equites laat wiel met elektrisiteit
08/05/2024 Duración: 06minIrshaad Wadvalla, ESG-beampte by Equites gesels oor hulle hernubare krag projek. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
08/05/2024 Duración: 10minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan SA behoort. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Was April ’n swaeltjie of ’n somer?
08/05/2024 Duración: 06minOnafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese bedrywighede (Beti). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleinhandelaars het nie 'n eier op die gesig nie
08/05/2024 Duración: 07minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor eierpryse, en Canal+ wat sy belang in Multichoice verhoog. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 08ste Mei 2024
08/05/2024 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap
07/05/2024 Duración: 05minGerhard Schutte, voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum gesels oor bek-en-klouseer wat die Oos-Kaap tref. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
07/05/2024 Duración: 07minWarick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die rol van die nuwe hawevereniging. Volg RSG Geldsake op Twitter