Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Transnet soek private vennote
11/04/2025 Duración: 07minYolisa Kani, hoof van besigheidsontwikkeling by Transnet, gesels oor die stigting van Transnet se treinverhuringsmaatskappy. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PBO kap BTW-verhoging
11/04/2025 Duración: 10minDr. Dumisani Jantjies, direkteur van die parlementêre gegrotingskantoor (PBO), verduidelik wat hulle kantoor doen en gesels oor nasionale tesourie se planne om BTW te verhoog. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud wen goud
11/04/2025 Duración: 10minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die goudprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
11/04/2025 Duración: 18minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 April 2025
11/04/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ryk drink koffie met Jaco van Tonder
10/04/2025 Duración: 06minJaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery betaal R11.5 miljard se eise in 2024 uit
10/04/2025 Duración: 07minRiaan van Reenen, uitvoerende hoof van Discovery Life, bespreek die versekeraar se eise vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die held van die Kgetlengrivier-munisipaliteit
10/04/2025 Duración: 15minSakeman Willie Jones gesels oor die pogings van inwoners en sake-eienaars in die Kgetlengrivier-munisipaliteit om die verval van die dorp te keer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trump-besluit bring vir seker nie sekerheid
10/04/2025 Duración: 07minDonald Trump het besluit om tariewe vir 90 dae op ys te plaas. Deon Gouws, beleggingshoof van Credo Wealth, deel sy insigte daaroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte onseker oor Trump-besluit
10/04/2025 Duración: 08minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10 April 2025
10/04/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Truth Terminal herskryf KI- en kripto-boeke
09/04/2025 Duración: 06minCarel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor Truth Terminal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hendrik du Toit gives his view on what is happening in the world
09/04/2025 Duración: 11minHendrik du Toit – CEO of Ninety One. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is daar hoop vir die rand?
09/04/2025 Duración: 08minGert Visser, valutaspesialis van Rand Merchant Bank, bespreek die rand se beweging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Purple Group druk hom in die rooi
09/04/2025 Duración: 09minCharles Savage, uitvoerende hoof van Purple Group, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud blink weer in onsekere tye
09/04/2025 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 April 2025
09/04/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Watter landbousektore gaan die hardste deur Trump se tariewe geslaan word?
08/04/2025 Duración: 05minTheo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), bespreek die impak van die VSA se tariewe op die landbousektor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die geskiedenis herhaal homself: Tariewe het ’n groot rol in die Groot Depressie gespeel
08/04/2025 Duración: 10minDr Christie Viljoen, senior ekonoom van PwC, gesels oor die Groot Depressie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kleuterzone se Bougas gesekwestreer
08/04/2025 Duración: 05minLiesl Peyper senior joernalis, Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.