Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Mynbou-aandelekry pakslae
25/11/2024 Duración: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor mynbou-aandele en Pick n Pay wat Boxer noteer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 25 ste November 2024
25/11/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
22/11/2024 Duración: 18minNelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WhatsApp-kaart kan meer mense die formele sektor binnebring
22/11/2024 Duración: 04minElizma de Beer, hoof van groei by Mama Money gesels oor 'n bankkaart wat met WhatsApp werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jan Taks raak aan diegene wat nie meer hier woon nie
22/11/2024 Duración: 08minPiet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?
22/11/2024 Duración: 07minDie G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hulpbronne, metale en mynbou hou JSE by beginvlakke
22/11/2024 Duración: 07minNelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 gesels oor edelmetale, die olieprys, en inflsie in die Verenigde Koninryk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22ste November 2024
22/11/2024 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
eBucks het ’n lewe van sy eie
21/11/2024 Duración: 08minPieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SAL is winsgewend!
21/11/2024 Duración: 09minDerek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter