Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:38:39
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Wat is Amelia Morgenrood se keuses vir beleggings in 2025?

    18/12/2024 Duración: 09min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor haar keuses vir beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig

    18/12/2024 Duración: 10min

    Bernard Helberg jr, eresekretaris van die SAGMJ verduidelik wat die doel van hierdie kompetisie is en hoe dit die Suid-Afrikaanse motobedryf beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Google se kuantumskyfie kan ons lewens verander

    18/12/2024 Duración: 07min

    Google het verlede week 'n nuwe kwantum-AI-skyfie bekendgestel. Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insig. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Steinhoff verslag eers oor 10 dae beskikbaar

    18/12/2024 Duración: 04min

    Kokkie Kooymam, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor wat verwag kan word van die PwC-verslag oor Steinhoff. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wêreldmarkte rigtingloos voor die Amerikaanse besluit oor rentekoerse

    18/12/2024 Duración: 06min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18de Desember 2024

    18/12/2024 Duración: 47min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dit is wat vanjaar met landbou gebeur het

    17/12/2024 Duración: 10min

    Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor landbou in 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kokkie Kooyman kyk na sy aandeelvoorspellings vir die afgelope jaar

    17/12/2024 Duración: 07min

    Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor sy aandeelvoorspellings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hersien gereeld jou finansiële toestand

    17/12/2024 Duración: 06min

    William Small-Smith, kommersiële hoof van Paymenow gesels oor praktiese stappe om jou finansiële gesondheid te verbeter. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Tyme groep kry eenhoring status

    17/12/2024 Duración: 06min

    Coen Jonker, bestuurshoof van TymeBank gesels oor hulle ooreenkoms met Nubank. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mense werk hard om die feesseisoen ‘n sukses te maak

    17/12/2024 Duración: 07min

    Patricia de Lille, minister van toerisme gesels oor toerisme in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE en die rand sak terug na die vakansiedag

    17/12/2024 Duración: 04min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand en die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17de Desember 2024

    17/12/2024 Duración: 46min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nerina Visser kyk so na aandele in 2025

    13/12/2024 Duración: 10min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor aandele in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Baie verkiessings, maar internasionale politieke onsekerheid duur voort

    13/12/2024 Duración: 16min

    Prof Amanda Gouws van die Stellenbosch Universiteit gesels oor internasionale politieke onsekerheid. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die ekonomie kort steeds 'n hupstoot na 'n goeie 2024

    13/12/2024 Duración: 20min

    Prof HB Klopper, bestuurshoof van die Da Vinci Instituut gesels oor die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    13/12/2024 Duración: 18min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die sirkelekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar

    13/12/2024 Duración: 08min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insigte oor hoe tegnologie soos Smartfill kan help om volhoubare praktyke in Suid-Afrika en wêreldwyd te bevorder. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 de Desember 2024

    13/12/2024 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024

    13/12/2024 Duración: 09min

    John Loos, eiendomsekonoom van FNB gesels oor die eiendomsmark in 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 7 de 8