Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 37:36:59
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Buitelandse uitkeerpolisse kan baie nuttig en voordelig wees
23/04/2024 Duración: 09minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor buitelandse uitkeerpolisse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat
23/04/2024 Duración: 05minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs gesels oor nuwe reëls wat maatskappye kan noop om met die NVG oor korrupsie te praat. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Capitec lok steeds 170 000 kliënte per maand
23/04/2024 Duración: 09minGerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Copper 360 sê iemand manipuleer sy aandeelprys
23/04/2024 Duración: 07minJan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle versoek aan die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA). Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
23/04/2024 Duración: 11minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Sasol, Naspers/ Prosus se aandeelpryse, en Markus Jooste se testament. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23ste April 2024
23/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Potch blom weens buitelandse atlete
22/04/2024 Duración: 06minJean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Google kan jou help om jou beursie te kry
22/04/2024 Duración: 05minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
22/04/2024 Duración: 09minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan die pensioenfondsbedryf sy potte in ’n ry kry voor 1 September?
22/04/2024 Duración: 09minEmda Fourie van Momentum Corporate gesels oor die pensioenfondsbedryf se nuwe stelsel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Orion-aandeelprys pronk na kopervonds
22/04/2024 Duración: 07minErrol Smart, uitvoerende hoof van Orion Minerals gesels oor die groep se Okiep-kopermynprojek in die Noord-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
22/04/2024 Duración: 06minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste April 2024
22/04/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
19/04/2024 Duración: 21minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Batebestuurders en versekeraars kan ook soos individue net 45% van hul bates in die buiteland belê
19/04/2024 Duración: 09minSunette Mulder, senior beleid adviseur by Asisa gesels oor beleggings in die buiteland. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Old Mutual kry ’n banklisensie
19/04/2024 Duración: 07minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Old Mutual se banklisensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
19/04/2024 Duración: 08minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19de April 2024
19/04/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PSG FS se wins styg met meer mense wat raad vra
18/04/2024 Duración: 06minFrancois Gouws, uitvoerende hoof van die PSG Financial Services-groep gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van bank tot Binance
18/04/2024 Duración: 10minHannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter