Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 38:20:29
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Rolex sê sy tyd in Suid-Afrika is verby
17/05/2024 Duración: 08minAdriaan Rootman, stigter en eienaar van Luxury Time gesels oor Rolex wat sy kantoor in Suid-Afrika sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud, gouer, goudste
17/05/2024 Duración: 12minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17de Mei 2024
17/05/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suppple noteer op Luxemburg
16/05/2024 Duración: 07minCharl Brand, senior vennoot by Harney Westwood en Riegels gesels oor Suppple se notering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig
16/05/2024 Duración: 09minJaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend
16/05/2024 Duración: 05minEstee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels hulle bitcoin-fonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Stellantis wil 50 000 bakkies per jaar by sy nuwe aanleg by Kouga bou
16/05/2024 Duración: 07minCharl Timms, kommersiële direkteur van Stellantis Suid-Afrika gesels oor hulle nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Afrimat slaan munt uit “bankrot” myne
16/05/2024 Duración: 07minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie
16/05/2024 Duración: 08minProf Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
16/05/2024 Duración: 07minMia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de Mei 2024
16/05/2024 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat- regering
15/05/2024 Duración: 08minJoubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Welkom in Suid-Afrika se NGV-era
15/05/2024 Duración: 26minDr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beleggers jubel oor VSA-inflasie
15/05/2024 Duración: 04minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
15/05/2024 Duración: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boere moet groener en slimmer boer
14/05/2024 Duración: 07minDawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Equites het groot planne met groot pakhuise
14/05/2024 Duración: 07minRiaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
14/05/2024 Duración: 10minDawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot ongelukkigheid oor die president die NGV twee weke voor die verkiesing teken
14/05/2024 Duración: 08minCas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Werkloosheid styg nog steeds
14/05/2024 Duración: 12minChantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op Twitter