Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Desember 2024
27/12/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Desember 2024
26/12/2024 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?
26/12/2024 Duración: 07minProfessor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH) gesels oor die gaping in vergoeding van uitvoerende hoofde en laags besoldigde werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
26/12/2024 Duración: 08minLeon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afri Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ernie Els koppel sy naam aan Zimbali Lakes
26/12/2024 Duración: 09minErnie Els, viermalige major-kampioen Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ryk drink koffie met Springbok-legende Schalk Brits
26/12/2024 Duración: 22minSchalk Brits, voormalige Springbok-haker en medestigter van Avante Brandy gesels oor sy agtergrond en besigheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Desember 2024
24/12/2024 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beeste en gras kan wyndinamika verander
24/12/2024 Duración: 06minWilhelm Joubert, wingerdboukundige by die Hartenberg-wynlandgoed verduidelik hoe wyndinamika verander kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ontmoet SA se elektriese taxi
24/12/2024 Duración: 07minRudi Kriel, projekleier van GoMetro gesels oor Suid-Afrika se eerste elektriese taxi. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Calvinia-boorling werk dat hy bars in Texas
24/12/2024 Duración: 05minAndré Müller, baleroperateur in die Amerikaanse deelstaat Texas Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die tyd van praat is verby
24/12/2024 Duración: 24minDie stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maanag 23 Desember 2024
23/12/2024 Duración: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
23/12/2024 Duración: 09minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan Suid-Afrika behoort. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink
23/12/2024 Duración: 06minProf. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die finansiële impak van indringerspesies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waterprobleme? Só werk dit om ’n boorgat te sink
23/12/2024 Duración: 05minBuks Venter Jnr, mede-eienaar van Buks Boorwerke verduidelik hoe om 'n boorgat te sink. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nie alle aktuarisse het grys skoene nie
23/12/2024 Duración: 14minTobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amazon belê in kernkrag, en daar is ’n Suid-Afrikaanse konneksie
23/12/2024 Duración: 07minAndré Pienaar van C5 Capital gesels oor Amazon wat in kernkrag belê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 ste Desember 2024
20/12/2024 Duración: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
20/12/2024 Duración: 29minMia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jean-Pierre Verster kyk na beleggings in 2025
20/12/2024 Duración: 10minJean-Pierre Verster, bestuurshoof van Protea Capital Management gesels oor beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter