Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die BMW 7-reeks wen motor van die jaar

Informações:

Sinopsis

Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter