Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi
05/07/2024 Duración: 16min“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela Media
-
‘Jeug gereed om verskil te maak met Koninkrykswerk’
05/07/2024 Duración: 08minKoninkrykswerk, die jeug en boodskappe van hoop is drie dinge wat Erich Posthumus na aan die hart lê, en ook die dinge wat hy as sy lewensdoel beskou. Maroela Media
-
ONS-sangeres vertel oor ‘tweede kans’ ná breinoperasie as kind
05/07/2024 Duración: 11min“Die Here het vir my ʼn tweede kans gegee.” Dit is Ruvé Erasmus (20) se siening oor die lewe nadat sy op sewejarige ouderdom ʼn breinoperasie ondergaan het. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie
05/07/2024 Duración: 13minʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus. Maroela Media
-
Van komediant na sepiester, geloof dra Shimmy Isaacs
04/07/2024 Duración: 25minShimmy is nie skaam oor die pad wat sy met die Here stap nie. Te midde van bekommernisse en angs, glo sy dat jy net op een plek kan stil raak. Maroela Media
-
Janie Bay sing oor ʼn hart wat breek
28/06/2024 Duración: 14minDie liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word. Maroela Media
-
Ivan, Donnalee oor kykNET-gesinsreeks; ‘ons wil gesprekke oopbreek’
28/06/2024 Duración: 19minHul jongste projek kombineer nou juis hul passie vir familie én kragtige storievertelling deur onderwerpe te takel waarmee hul glo elke gesinslid sal kan identifiseer. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Rus jou toe met ouerskapstegnieke wat werk
28/06/2024 Duración: 14minLourindi sê ouers kan hulleself maar vergewe as hulle nie altyd proaktief optree nie. Maroela Media
-
Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals
27/06/2024 Duración: 15minDie internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels. Maroela Media
-
‘Spreek lewe oor jou drome,’ sê Leandie du Randt
21/06/2024 Duración: 24minDeur haar lewe en loopbaan het Leandie talle gewaarwordinge gehad. Vandag, in hierdie lewensfase waarin sy haarself tans bevind, is daar een lewensles wat veral vir haar uitstaan. Maroela Media

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.