Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
4 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser
07/08/2022 Duración: 14min"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…” Ons weet dis nie die waarheid nie..."
-
4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser
02/08/2022 Duración: 12minWaarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer. Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond.
-
Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda
01/08/2022 Duración: 11minOordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022
01/08/2022 Duración: 33min1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
4 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever
25/07/2022 Duración: 19min"Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die een ontken, kan die ander nie ten volle geken word nie. Dis nou maar een ding van hierdie lewe wat ek al agtergekom het: ek kan eenvoudig nie te bowe kom wat ek nie insluit nie. Ons moet ons illusies vol in die gesig staar sodat dit omskep kan word in die waarheid, of kan verdamp dat ons die koninkryk beter kan sien. As ons dit probeer geheim hou (bedek), sal dit ons versmoor. As ons dit wegjaag (bestraf), sal dit terugkom …"
-
Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre
25/07/2022 Duración: 10minGebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente
-
Vra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022
25/07/2022 Duración: 31minVra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser
18/07/2022 Duración: 24minIndien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as dinge nie lekker is nie dan hou hy op speel in die wedstryd. Op ‘n kol in die finaal op Wimbledon na ‘n hewige tantrum is sy familie op hulle voete en probeer hom help om sy oog op die bal te hou en die sideshows te los. En weereens, kos dit hom die spel! Binne elke familie is daar ‘n Nic, of ‘n teenwoordigheid wat ons kan skaad, fokus laat verloor en die prysgeld en seën laat verloor. Jesus het ondermynende wysheid vir hierdie saak en sal jou laat regop sit. “As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie tensy hy afstand (die ou vertaling sê haat!) doen van sy eie vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs van sy eie lewe. Iemand wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom, my dissipels wees nie”. Lukas 14:26-27.
-
Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre
18/07/2022 Duración: 09minLectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente
-
SIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022
18/07/2022 Duración: 50minSIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre
11/07/2022 Duración: 10minOordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Meer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser
11/07/2022 Duración: 24minOns kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons hoor. Dan word ons wys. Die gelykenis van die saaier leer ons om te luister. Daarom sal Jesus in vs 9 sê: “Wie ore het, moet luister!”, in vs 13 “…hulle hoor maar luister nie …”, vs 14 “…sal hoor maar niks verstaan nie… “, en vs 15 hulle ore is toegedruk… “ en vs 17 “…baie het dit nie gehoor nie …” en dan in vs 18 “Luister julle dan…”
-
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022
11/07/2022 Duración: 26minBewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe
04/07/2022 Duración: 17min"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"
-
-
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022
04/07/2022 Duración: 19minCamino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser
27/06/2022 Duración: 14min"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."
-
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda
27/06/2022 Duración: 10minMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022
27/06/2022 Duración: 33minSeuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda
20/06/2022 Duración: 12minOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente