Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda
19/09/2022 Duración: 10minOordenking: Siel Doders saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Lofliedere deur Deon Meiring
19/09/2022 Duración: 17min"’n Lofpsalm soos Psalm 40 borrel eintlik spontaan oor met lof. In dieselfde asem roep die psalm nog steeds om hulp ook. Dit kom vanself, sonder om eers deur die sogenaamde regte kanale te gaan."
-
God: ons mede-lyer deur Frieda van den Heever // 18 September 2022
19/09/2022 Duración: 29minGod: ons mede-lyer 18 September 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Pyn: Die broeigrond van Lof deur Frieda van den Heever
12/09/2022 Duración: 19min"Enige mens wat al die omsluitende druk van ‘n donker bui of pyn geken het, kan dankbaar wees vir die openhartigheid én moed van die mede-lyer in die Psalms en Psalm 77 is geen uitsondering nie. Dit lyk byna soos twee psalms in een: een van inwendige stryd en een van troosryke herinnering."
-
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? deur Pierre du Plessis / 11 Sept 2022
12/09/2022 Duración: 25minWit of swart,my kind is Jesus in jou hart? 11 Sept 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre
12/09/2022 Duración: 08minOordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis | 4 September 2022 | InVia Stellenbosch aanlyn
05/09/2022 Duración: 15min"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan gee aan God en verlos te word van die voordele wat ons dink ‘n slagoffer op geregtig is."
-
Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda
05/09/2022 Duración: 10minOordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente
-
Haat jou ouers en gee weg jou geld deur Pierre du Plessis / 4 Sept '22
05/09/2022 Duración: 20minHaat jou ouers en gee weg jou geld. 4 September 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever
29/08/2022 Duración: 17min"As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en omgeëllie voel, sou die medisynemens na wie jy jou toevlug sou neem eers een van vier vrae vra: Wanneer het jy ophou sing? Wanneer het jy ophou dans? Wanneer het stories jou ophou betower? Wanneer het jy opgehou om vertroosting te vind in stilte?"
-
Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda
29/08/2022 Duración: 11minOordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente
-
Wie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22
29/08/2022 Duración: 50minWie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser
22/08/2022 Duración: 18min"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."
-
Wie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022
22/08/2022 Duración: 26minWie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre
22/08/2022 Duración: 09minGospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente
-
4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser
15/08/2022 Duración: 14min"Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is. Jesus wys jou iets anders. Godsdiens kan ook deur die ego geskaak en beheer word. Die duiwel versoek Jesus immers met die Bybel (Mat.t 4:1-11) en vir Paulus verander Satan hom in ‘n engel van die lig (2 Kor. 11:13). Het jy al gewonder waarom Jesus gemaklik is met oneerlike mense soos Saggeus of tollenaars wat hulle eie mense ingedoen het of straatvrouens wat hy beskerm en selfs mee vriende word? En waarom die ongenaakbare aanval op godsdienstige mense wat Hy wit gepleisterde grafte en skynheiliges noem."
-
The Virgin Prayer - saam met Pierre
15/08/2022 Duración: 07minThe Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Wie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022
15/08/2022 Duración: 27minWie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre
08/08/2022 Duración: 08minOordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente
-
Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022
08/08/2022 Duración: 26minGeloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK