Paratus

'n Kykie na Sport!

Informações:

Sinopsis

In vandag se episode gesels ons met oud-Springbok Pierre Spies oor sy lewe na rugby.  Ons loer ook in by Mnr. Michael Aucamp rakende sport by die Hoërskool Bellville, en soos gewoonlik kyk ons na jou kalender vir die week.