Nb Publishers

Onder 'n bloedrooi hemel: Annemarié van Niekerk & Melody Pick

Informações:

Sinopsis

"Dié boek het my aan die hart geruk." - Marita van der Vyver Annemarié van Niekerk se aangrypende boek, Onder 'n bloedrooi hemel, ontroer lesers landwyd. Annemarié het met Melody Pick gesels tydens haar boektoer (ondersteun deur die Nederlands Letterenfonds). Luister na hulle treffende gesprek in die nuutste episode van #NBBoekhoek! Musiek: Kai Engel - Moonlight Reprise