Harrismith Moedergemeente's Podcast

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 172:56:52
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.

Episodios

  • Paasfees 2019 - Deel 1: Gebroke

    18/04/2019 Duración: 26min

    Die eerste van drie preke wat deel vorm van Ds Ulrich se reeks tydens Paasfees.Deel 1: GebrokeDeel 2: DoodDeel 3: Verlos

  • Saved by the Bell

    13/04/2019 Duración: 28min

    Ds Gert se preek van 14 April 2019

  • Nuwe Lewe

    06/04/2019 Duración: 19min

    Ds Ulrich preek uit Johannes 3:1-21

  • Om naby God te leef

    30/03/2019 Duración: 24min

    Die Ulrich se preek: Om naby God te leefDie lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8

  • Gryp God se Kairos oomblik

    30/03/2019 Duración: 35min

    Ds Gert se preek uit Markus 1:14-20

  • Versoen tot Eenheid

    16/03/2019 Duración: 25min

    Ds Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.

  • Kom na die Waters

    09/03/2019 Duración: 34min

    Ds Gert preek uit Jesaja 55:1-9

  • Ten spyte van ons foute...

    02/03/2019 Duración: 27min
  • Word Stil

    23/02/2019 Duración: 30min

    Ds Ulrich deel met ons oor ons besige lewens en die belangrikheid van stil raak.

  • Wandel in God se Lig

    16/02/2019 Duración: 33min

    Ds Gert preek uit Jesaja 60.  Wees Lig en Wandel in God se Lig.

  • Van Kookpunt tot Loadshedding

    16/02/2019 Duración: 37min

    Ds Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.

  • Hoe aanbid ons God?

    09/02/2019 Duración: 26min

    Ds Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.

  • Week van Gebed - Dag 3

    05/02/2019 Duración: 35min

    Die laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13.  Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.

  • Week van Gebed - Dag 2

    04/02/2019 Duración: 34min

    Die tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13.  Gebed vir die stad se herstel.

  • Week van Gebed - Dag 1

    03/02/2019 Duración: 29min

    Die eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1.  Gebed vir die stad se herstel.

  • McJesus vs Jesus Christus

    02/02/2019 Duración: 30min

    Ds Ulrich preek uit 1 Konings 18:20-39.

  • My Liefde vir God is Prakties Moontlik

    26/01/2019 Duración: 27min

    Sulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19

  • Hoe lief het jy die Here?

    19/01/2019 Duración: 36min

    Ds Gert se preek uit Lukas 14:25-27

  • Radikale Christenwees

    12/01/2019 Duración: 24min

    Ds Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar

  • Dans op Nuwe Ritmes

    05/01/2019 Duración: 33min
página 67 de 69